July 2024

BESORGDE LEDE HELP HAKEAS BY EERSTE WATERVAL UITROEI

2024-07-12T10:18:05+02:00July 12th, 2024|Leier: Le Roux Kotze|

Saterdag, 13 April 2024 Deur Le Roux Kotze Die uitstappie was aanvanklik vir Sosyskloof beplan, maar by die hek het ons gehoor dat Swartboskloof en Sosyskloof se roetes vir onderhoud gesluit is. Die vorige naweek, 6 en 7 April, is Stellenbosch en omliggende Wynland-areas swaar deur stormwinde getref. Jonkershoek was daardie naweek gesluit op grond [...]

Comments Off on BESORGDE LEDE HELP HAKEAS BY EERSTE WATERVAL UITROEI

March 2024

HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM

2024-07-10T11:18:53+02:00March 9th, 2024|Leier: Nardus Cronjé, Uitstappies|

HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM 9 Maart 2024 As Bergklublede 'n Oranjekloof permit kry doen hulle gewoonlik die gewilde Hell’s Gates roete. Die roete is verskriklik mooi maar net daai bietjie te kort. Vir hierdie stap wou ek dit bietjie langer maak en besluit toe om met Frustration Gorge op te gaan, die Grootkop Geelhout [...]

Comments Off on HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM

MEER BERG AS TOER MET DIE BERG- EN TOERKLUB

2024-07-10T11:59:05+02:00March 2nd, 2024|Leier: Nardus Cronjé, Uitstappies|

UITSTAPPIE SAAM MET BERG- EN TOERKLUB 2-3 Maart 2024 Die uitstappie was die eerste gesamentlike uitstappie saam met die Universiteit van Stellenbosch se Berg- en Toerklub (BTK) in 'n hele paar jaar. Die doel van ons BTK samewerking is om jongmense aan ons klub bloot te stel en dus so jonger lede na die [...]

Comments Off on MEER BERG AS TOER MET DIE BERG- EN TOERKLUB

February 2024

DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF

2024-07-10T11:46:20+02:00February 17th, 2024|Leier: Retief Jordaan, Uitstappies|

DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF 17 Februarie 2024   Na`n lekker braai en saamkuier op die plaas die vorige aand, val ons om 08:00 in die pad na Matroosberg Privaat Natuurreservaat, vanwaar ons stap begin. Dis`n warm sonnige dag na die koue van`n koue front van die vorige twee dae. Dis net die regte aanmoediging vir die [...]

Comments Off on DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF

DISAS KYK EN GROT-SOEK OP DWARSBERGPLATO

2024-07-10T11:36:06+02:00February 9th, 2024|Leier: Francia Morris, Uitstappies|

Drie-dag stap in Jonkershoek, 9 - 11 Februarie 2024 Deur Francia Morris In 2023 het 'n groep van ons die Jonkershoekberge in gevaar op soek na Hauptfleisch se grot, maar na afloop van die stap, is daar besluit dat daar verdere ondersoek na hierdié berugte grot nodig is. In sy artikel van 1908, skryf [...]

Comments Off on DISAS KYK EN GROT-SOEK OP DWARSBERGPLATO

Wemmershoek dwarsdraf

2024-07-10T11:49:32+02:00February 3rd, 2024|Leier: Dirk Immelman, Uitstappies|

Wemmershoek dwarsdraf 3 Februarie 2024 Deur Dirk Immelman Ons geselskap was vier manne sterk - Schutte, Christoph, Jackobus en ek. As gevolg van onlangse brande was die Limietberg Natuurreservaat gesluit en moes ons die beplande Slanghoek dwarsdraf na die Wemmershoekberge oorskuif. Ons avontuur het vroegoggend by die Mont Rochelle Reservaat aan die bopunt van Franschhoekpas [...]

Comments Off on Wemmershoek dwarsdraf

January 2024

CLIMBING AWAY AT SILVERMINE

2024-07-10T11:34:24+02:00January 28th, 2024|Leier: Wade Basson, Uitstappies|

Sport Climbing day at Silvermine Lower Crag (Beginner-Intermediate), 28 January 2024 By Wade Basson On Sunday, 28 January 2024, the MCSA Stellenbosch section organised a fun day of sport climbing at Silvermine Lower Crag, one of the most scenic and accessible crags in the Cape Peninsula. The event was open to members and guests, [...]

Comments Off on CLIMBING AWAY AT SILVERMINE

TIENERS OP ‘N DRAFSTAP TEEN STELLENBOSCHBERG

2024-07-10T11:41:44+02:00January 27th, 2024|Leier: Corné van Heerden, Uitstappies|

Stellenboschberg Gemeenskapstap, Saterdag 27 Januarie 2024 Deur Cornè van Heerden Op 'n snikhete 37 °C-dag het 'n groep van agt tiener seuns saam met stapleiers van die Stellenbosch Afdeling die uitdagende roete na die kruin van Stellenboschberg aangedurf. Die groep  het vroegoggend by Eden bymekaar gekom vanwaar hulle die berg begin klim het. Vol opgewondenheid [...]

Comments Off on TIENERS OP ‘N DRAFSTAP TEEN STELLENBOSCHBERG

TAFELBERG EN SY DISAS

2024-07-10T11:45:15+02:00January 20th, 2024|Leier: Leonie van Rooyen, Uitstappies|

Dagstap op Tafelberg, 20 Januarie 2024 Deur Leonie van Rooyen O, die vreugde om die rooi disa - embleem van die Bergklub - in die werklikheid te sien! Ons groep van 13 stappers (agt gaste ingesluit) het mekaar vroegoggend by Theresalaan, Kampsbaai, ontmoet en die paadjie berg-op in die skaduwee aangepak. Net voor die bokant [...]

Comments Off on TAFELBERG EN SY DISAS

December 2023

DWARSDRAF OOR DIE HEKS

2024-07-10T11:45:29+02:00December 9th, 2023|Leier: Christoff Truter, Uitstappies|

Twee-dag dwarsdraf in Heksrivierberge, 9 - 10 Desember 2023 Deur Christoff Truter Ek wag al jare om Perry’s Refuge in die Heksrivierberge te sien en te beleef. Die oorspronklike skuiling is in 1957 gebou na die afsterwe van Ron Orton in die nabye area tydens ‘n sneeustorm. Die groep het gekamp waar Perry’s Refuge nou [...]

Comments Off on DWARSDRAF OOR DIE HEKS
Go to Top