March 2024

HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM

2024-07-10T11:53:06+02:00March 9th, 2024|Leader: Nardus Cronjé, Meets|

HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM 9 Maart 2024 As Bergklublede 'n Oranjekloof permit kry doen hulle gewoonlik die gewilde Hell’s Gates roete. Die roete is verskriklik mooi maar net daai bietjie te kort. Vir hierdie stap wou ek dit bietjie langer maak en besluit toe om met Frustration Gorge op te gaan, die Grootkop Geelhout [...]

Comments Off on HELL’S GATES AGTERSTEVOOR OM

MEER BERG AS TOER MET DIE BERG- EN TOERKLUB

2024-07-10T11:58:18+02:00March 2nd, 2024|Leader: Nardus Cronjé, Meets|

UITSTAPPIE SAAM MET BERG- EN TOERKLUB 2-3 Maart 2024 Die uitstappie was die eerste gesamentlike uitstappie saam met die Universiteit van Stellenbosch se Berg- en Toerklub (BTK) in 'n hele paar jaar. Die doel van ons BTK samewerking is om jongmense aan ons klub bloot te stel en dus so jonger lede na die [...]

Comments Off on MEER BERG AS TOER MET DIE BERG- EN TOERKLUB

February 2024

DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF

2024-07-10T11:55:19+02:00February 17th, 2024|Leader: Retief Jordaan, Meets|

DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF 17 Februarie 2024 Na`n lekker braai en saamkuier op die plaas die vorige aand, val ons om 08:00 in die pad na Matroosberg Privaat Natuurreservaat, vanwaar ons stap begin. Dis`n warm sonnige dag na die koue van`n koue front van die vorige twee dae. Dis net die regte aanmoediging vir die twee [...]

Comments Off on DIE JAARLIKSE GROOTHOEKKLOOF

Wemmershoek dwarsdraf

2024-07-10T11:56:42+02:00February 3rd, 2024|Leader: Dirk Immelman, Meets|

Wemmershoek dwarsdraf 3 Februarie 2024 Deur Dirk Immelman Ons geselskap was vier manne sterk - Schutte, Christoph, Jackobus en ek. As gevolg van onlangse brande was die Limietberg Natuurreservaat gesluit en moes ons die beplande Slanghoek dwarsdraf na die Wemmershoekberge oorskuif. Ons avontuur het vroegoggend by die Mont Rochelle Reservaat aan die bopunt van Franschhoekpas [...]

Comments Off on Wemmershoek dwarsdraf

January 2024

TAFELBERG EN SY DISAS

2024-08-14T20:06:28+02:00January 20th, 2024|Leader: Leonie van Rooyen, Meets|

Dagstap op Tafelberg, 20 Januarie 2024 Deur Leonie van Rooyen O, die vreugde om die rooi disa - embleem van die Bergklub - in die werklikheid te sien! Ons groep van 13 stappers (agt gaste ingesluit) het mekaar vroegoggend by Theresalaan, Kampsbaai, ontmoet en die paadjie berg-op in die skaduwee aangepak. Net voor die bokant [...]

Comments Off on TAFELBERG EN SY DISAS

March 2023

TO DIE HEL AND BACK

2024-07-10T11:43:37+02:00March 16th, 2023|Leader: Wade Basson, Meets|

DIE HEL 16 – 17 March 2024  A sunny autumn overnight hike to Die Hel, with a lovely mixed bag of friends and wilderness enthusiasts. Local members, Cape Town members, and a handful of guests made up the unforgettable team for the weekend; only of members of which had been to Die Hel before. From [...]

Comments Off on TO DIE HEL AND BACK
Go to Top