Wemmershoek dwarsdraf

2024-07-10T11:49:32+02:00February 3rd, 2024|Leier: Dirk Immelman, Uitstappies|

Wemmershoek dwarsdraf 3 Februarie 2024 Deur Dirk Immelman Ons geselskap was vier manne sterk - Schutte, Christoph, Jackobus en ek. As gevolg van onlangse brande was die Limietberg Natuurreservaat gesluit en moes ons die beplande Slanghoek dwarsdraf na die Wemmershoekberge oorskuif. Ons avontuur het vroegoggend by die Mont Rochelle Reservaat aan die bopunt van Franschhoekpas [...]