DWARSDRAF OOR DIE HEKS
Twee-dag dwarsdraf in Heksrivierberge, 9 - 10 Desember 2023 Deur Christoff Truter Ek wag al jare om Perry’s Refuge in die Heksrivierberge te sien en te beleef. Die oorspronklike skuiling is in 1957 gebou na die afsterwe van Ron Orton in die nabye area tydens ‘n sneeustorm. Die groep het gekamp waar Perry’s Refuge nou [...]