E-poslys
Ons stuur weeklikse kommunikasie uit via ons e-poslys.
As jy wil aansluit by die e-poslys, gebruik hierdie skakel: Google Groepe – BKSA Stellenbosch – Sluit Aan
As jy reeds deel is van die poslys kan jy ou e-posse sien by hierdie skakel: Google Groepe – MCS Stellenbosch – Sien
Kwartaallikse Nuusbriewe
Die klub stel ook kwartaalliks ‘n nuusbrief saam en versprei dit. Jy kan ons kwartaallikse nuusbriewe sien en aflaai by hierdie skakel: MCSA Stellenbosch Kwartaallikse Nuusbriewe op Google Drive