Gebruik hierdie skakel om die BKSA Kalender by jou persoonlike kalender te voeg (Android): : BKSA Stellenbosch Kalender (Android).

Gebruik die skakel om by die BKSA Kalender in iCalendar formaat in te teken (Apple): BKSA Stellenbosch Kalender (iCalender format).

Vir die PDF-weergawe van die kalender, sien asseblief die jongste nuusbrief.

NB: Vir meer inligting oor enige voorgestelde uistappie, kontak asseblief die leier direk – die leier se naam kontaknommer word by elke uitstappie op die kalender verstrek. Probeer asseblief om ten minste 7 dae voor die geleentheid te bespreek, aangesien sommige van die areas toegangspermitte benodig en die leiers vooruit wil beplan.

Gradering

1 Maklike stap | 2 Matig| 3 Strawwe oefening | 4 Slegs vir baie fikse mense

A Geen blootstelling aan hoogtes nie | B Ligte blootstelling aan hoogtes | C Matige blootstelling aan hoogtes | D Baie blootgestel aan hoogtes

Vrywaring

Deur aan ons aktiwiteite deel te neem, vrywaar jy die klub teen enige eise.

Vir leiers