October 2023

BKSA STELLENBOSCH AFDELING VIER 70ste BESTAANSJAAR

2024-02-21T18:48:10+02:00October 22nd, 2023|Algemeen|

Jonkershoek, 22 Oktober 2023 Deur Nardus Cronje Op 22 Oktober 2023 het die Stellenbosch Afdeling sy sewentigste bestaansjaar in Jonkershoek saam met ongeveer 45 lede and gaste gevier. Soos met baie stappe wou die weer nie met die oorspronklike plan saamspeel nie en moes ons die viering op ‘n laat stadium van Saterdag na Sondag [...]

Comments Off on BKSA STELLENBOSCH AFDELING VIER 70ste BESTAANSJAAR

September 2023

TUSSEN DIE BLOMME EN DIE DIEP BLOU SEE

2024-02-21T18:42:03+02:00September 17th, 2023|Algemeen|

Postberg twee-dag stap, Weskus Nasionale Park deur Sonja Wend As blomname soos kalkoentjie, bobbejaantjie, katstert, kalossie, ruitertjies, perskussing, kelkiewyn, tjienkerientjee, reënblommetjie, bastertrewwa, verfblommetjie en hongerblomme iets in jou roer, en jy was nie dáár nie, dan het jy ‘n kleurkaleidoskoop in een van die mooiste blomjare gemis! Die ganse skepping het sy Weskusbates tydens [...]

Comments Off on TUSSEN DIE BLOMME EN DIE DIEP BLOU SEE

March 2023

TO DIE HEL AND BACK

2024-07-10T11:43:36+02:00March 16th, 2023|Leier: Wade Basson, Uitstappies|

DIE HEL 16 – 17 March 2024  A sunny autumn overnight hike to Die Hel, with a lovely mixed bag of friends and wilderness enthusiasts. Local members, Cape Town members, and a handful of guests made up the unforgettable team for the weekend; only of members of which had been to Die Hel before. From [...]

Comments Off on TO DIE HEL AND BACK

January 2022

VRYDAG TOT SONDAG 7-9 JANUARIE: JAN DU TOITSKLOOF

2024-02-21T18:50:01+02:00January 5th, 2022|Algemeen|

Ons beoog om so artikels uit die nuusbrief op die webtuiste te plaas, hier is die uitstappieverslag van Hendrik se uitstappie na Jan Du Toitskloof in Januarie. Ons slaap Vrydag en Saterdag aand by die oorhanggrot. Le Roux, Stoffel en Leonie is al vroeg Vrydag daar, die res maak dit net-net voor sonsondergang. Saterdag klim [...]

Comments Off on VRYDAG TOT SONDAG 7-9 JANUARIE: JAN DU TOITSKLOOF
Go to Top