Kontak sekretaris vir algemene navrae en lede-sekretaresse vir lidmaatskap vrae. Vir enige navrae rakende die verskillende onderafdelings kan u die spesifieke komitee lede kontak.

Wim Morris
Wim MorrisVoorsitter
Paul Verhoeven
Paul VerhoevenSekretaris | Toerusting
Leonie van Rooyen
Leonie van RooyenRedakteur
Peet Badenhorst
Peet BadenhorstKlimprogram | Kommunikasie
Elsbeth Verhoeven
Elsbeth VerhoevenSosiaal
Oan de Waal
Oan de WaalRotsklim | Webwerf
Dalene van Staden
Dalene van StadenLede-sekretaresse | Tesourier
Corne van Heerden
Corne van HeerdenOmgewingsbeskerming