Gebruik hierdie skakel om op hierdie Google-kalender (Android) in te teken: BKSA Stellenbosch ontmoet en sosiale kalender

Gebruik hierdie skakel om op hierdie kalender in iCal-formaat (Apple) in te teken: BKSA Stellenbosch ontmoet en sosiale kalender iCal-formaat

Vir die PDF weergawe van die kalender, sien asb die nuutste omsendbrief.

NB: Vir meer inligting oor enige voorgestelde byeenkoms, kontak die leier direk, hul naam en kontaknommer word op elke byeenkoms op die kalender verskaf. Probeer asseblief om ten minste 7 dae voor die geleentheid te bespreek, want sommige van die gebiede het toegangspermitte nodig, en leiers wil graag vooruit beplan.

GradEring

1 Maklike wandeling | 2 Matig | 3 Strawwe oefening | 4 Slegs vir baie fikse mense

A Geen blootstelling aan hoogtes | B Ligte blootstelling aan hoogtes | C Matige blootstelling aan hoogtes | D Baie blootgestel aan hoogtes

Vrywaring

Deur deel te neem aan ons aktiwiteite vrywaar jy die klub teen enige eise.

Vir Leiers

Uitstappieverslagvorm