Die eerste blog artikel

2022-02-25T17:19:18+02:00February 25th, 2022|Algemeen|

Hierdie is die eerste blog artikel van die BKSA Stellenbosch. Die plan is om van ons uitstappie verslae te publiseer vir die genot van die publiek. Die plan is nie noodwendig dat dit ons nuusbriewe vervang nie, maar om die publiek meer bewus te maak van die klub se passie vir die berge.   Vir [...]