Hierdie is die eerste blog artikel van die BKSA Stellenbosch. Die plan is om van ons uitstappie verslae te publiseer vir die genot van die publiek. Die plan is nie noodwendig dat dit ons nuusbriewe vervang nie, maar om die publiek meer bewus te maak van die klub se passie vir die berge.
Vir nou, geniet hierdie foto van Botmaskop met sonsak!

Botmaskop, Jonkershoek, Stellenbosch. Foto deur Lumos Photography.
Hou hierdie spasie dop vir nog artikels. Sien julle in die berge!
Berg groete
BKSA Stellenbosch Webmeester
Verken – Ontdek – Verbind – Beskerm