Sien Kalender
Sluit aan
Search and Rescue

Oorsig

Die Stellenbosch Afdeling van die Bergklub van Suid Afrika (BKSA) is aan die voet van die Jonkershoekbergreeks geleë. Dit is een van die 14 afdelings van die BKSA (MCSA in Engels vir “Mountain Club of South Africa”). Die doel van die BKSA is om bergklim in Suid-Afrika en op kleiner skaal in die res van die wêreld te bevorder.

Verskillende berg aktiwiteite word deur die klub vir sy lede asook vir gaste aangebied. Dit wissel van familievriendelike staproetes en tradisionele staproetes, kloofing, abseiling en rotsklim om maar ‘n paar te noem.

Meer oor Stellenbosch BKSA
Meer oor nasionale BKSA